Mel Brooks | |
Brooks ontvang 'n ster op die Hollywood Walk of Fame, 23 April 2010
| |
Geboortenaam | Melvin Kaminsky |
---|---|
Geboorte | 28 Junie 1926 Brooklyn, New York |
Nasionaliteit | Verenigde State van Amerika |
Beroep(e) | Akteur, filmregisseur, komediant |
Aktiewe jare | 1949–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Mel Brooks (1926-) is ’n Amerikaanse akteur en rolprentregisseur. Hy is bekend vir sy komiese draaksteekflieks soos The Producers (1968), Blazing Saddles (1974) en High Anxiety (1978). Brooks is een van min kunstenaars wat 'n Oscar, Emmy, Tony en Grammy ontvang het.[1]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search